Toekennings

 

Duisende lesers het gestem en Boma Vleismark in 2018 aangewys as die Beste Vleismark in Pretoria met die Beste Biltong en Beste Boerewors.

Beeld-leserskeuse 2020: Boma Vleismark aangewys as die beste Vleismark in die land.

Boma Vleismark Moreletapark 2018 Platinum Nasionaal

BOMA Vleismark is trots om deur die Suid-Afrikaanse Rooivleisbedryf bekroon te word vir

  • Higiëne
  • Gehalte
  • Diens
  • Waarde vir geld

Bekend vir kwaliteitprodukte en uitstekende diens sedert 1994, streef BOMA Vleismark steeds daarna om in die behoeftes van ons gewaardeerde kliënte te voorsien.

Jongste Cleaver-toekennings

Boma Vleismark Moreletapark 2018 Platinum Nasionaal

 

Vorige Cleaver-toekennings

2018 Provinsiale Cleaver-toekenning Platinum Boma Vleismark Moreletapark

2018 Nasionale Cleaver-toekenning Goud Boma Vleismark Olympus

2017 Provinsiale Cleaver-toekenning Platinum Boma Vleismark Moreletapark

2017 Nasionale Cleaver-toekenning Goud Boma Vleismark Olympus

2016 Nasionale Cleaver-toekenning Goud BOMA Vleismark Moreletapark

2016 Nasionale Cleaver-toekenning Platinum BOMA Vleismark Olympus

2015 Nasionale Cleaver-toekenning Goud

2014 Nasionale Cleaver-toekenning Goud

2013 Nasionale wenner Platinum

2012 Nasionale wenner Platinum

2011 Nasionale wenner Platinum

2010 Nasionale wenner Platinum

2008 Provinsiale wenner Gauteng GOUD

2007 Toekenning vir uitnemendheid