Café BOMA

Café BOMA, ʼn trotse inisiatief van Boma Vleismark

Café BOMA, ʼn trotse inisiatief van Boma Vleismark, sit ons reputasie van hoogstaande gehalte en diens voort. Geniet  ons rypgemaakte vleissnitte, perfek voorberei, teen bekostigbare pryse.

Oop vanaf 06:30 vir ontbyt, Maandag tot Vrydag. Saterdag word ontbyt bedien vanaf 07:30 en Sondag vanaf 08:00. Ideaal vir ontbytvergaderings en kleingroepbyeenkomste.

Bespreek gerus vir verjaarsdagvierings, kombuis- of babatee, of enige ander geleentheid. Ons beplan die spyskaart en bepaal die prys volgens u voorkeur.

Spyskaart