Welkom by Boma Vleismark

 

Duisende lesers het gestem en Boma Vleismark in 2018 aangewys as die Beste Vleismark in Pretoria met die Beste Biltong en Beste Boerewors.

Beeld-leserskeuse 2018: Boma Vleismark aangewys as die beste Vleismark in die land.

Cleaver-toekenning 2017/2018 Boma Vleismark Moreletapark: Platinum provinsiaal.

Cleaver-toekenning 2017/2018 Boma Vleismark Olympus: Goud nasionaal.

Dankie vir u ondersteuning, ons gewaardeerde kliënt.